NG Gemeente Groblersdal

NG Gemeente Groblersdal

Dit is hier waar ons as gemeente daarna strewe om die koninkryk van God sigbaar te maak. Ons doen dit deur ons geloof in die Here Jesus Christus te bely, ons bekering uit te leef, ons gawes uit te leef en die Here te verheerlik in alles wat ons doen.